Genevieve – eBoek

$1.99

GENEVIEVE is ‘n verhaal wat afspeel tydens en na die Tweede Wêreldoorlog en waar liefde, haat, wraak en die mens se vermoë om te vergeef, die lewe van hierdie vrou en die mense na aan haar vorm.

Author: G.S. Du Plessis

Description

Geneviéve is ‘n lid van die Franse Weerstandsbeweging tydens die Tweede Wêreldoorlog in die Franse dorpie, Arromanches en later in St. Mere Eglise. As radio-operateur vir die maquis en later as SOE agent, is sy een van die sleutelpersone in die Weerstandsbeweging se aktiwiteite in die aanloop tot D-dag.

Maar die haat en wraak van ‘n verraaier laat Genevieve se lewe ‘n onverwagse wending neem. Sal die liefde van ‘n Duitse SS offisier en ‘n SOE agent in die Geallieerde magte genoeg wees om Genevieve se lewe weer op koers te bring? Of sal die wraak en verraad van ‘n verraaier haar lewenslank van ware liefde en geluk ontneem?

(0.6 MB)

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Genevieve – eBoek”