Die Geboorte van Jesus (Inkleurboek) – eBoek

R30.00

’n Inkleur verhaal deur Lee Rede

Author: Lee Redel
Publisher: (Private)
ISBN 978-0620724920

Description

’n Storie uit die oogpunt van Maria, Jesus se aardse moeder geskryf en in ’n konteks wat die storie vir ons kinders meer waar en werklik maak. ’n Storie waarmee hulle kan identifiseer en waarin hulle hulleself kan inleef en dan ook fisies deel te neem aan die storie deur die inkleur prente.

(1.5MB)

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Geboorte van Jesus (Inkleurboek) – eBoek”