Bettie Vang Skoenlappers – eBoek

$0.00

Bettie vang skoenlappers is ’n vars vrolike verhaal met illustrasies waarmee kleingoed kan assosieer.

Author: Anneli Lanyon

Description

Bettie is ’n skaap wat gekonfronteer word met ’n probleem wat haar forseer om kreatief te dink. In die proses leer sy dat ware geluk en skoonheid nie gekoop kan word nie.

(2.8MB)

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bettie Vang Skoenlappers – eBoek”