Gewetenlose Strate – Die Apartheid Polisie – Afr eBook

$1.99

Hierdie boek is nie jou gewone “troepie” boek nie maar ‘n seldsame blik op die lewe in die Suid Afrikaanse Polisie Mag in die vyf jaar voor Mnr. Nelson Mandela vrygelaat is in Suid-Afrika.

Author: Jacobus Kotze

Description

Lesers sê:

“Dit was ‘n besondere voorreg om jou boek te kon lees. Jou eerlikheid en jou onskuld “brand” na die oppervlakte deur soos ‘n vergrootglas se hitte ‘n wit vel papier skroei. Jy skryf van goed wat ek lankal van vergeet het. Dankie vir die herinneringe!”

“Ek het jou Gewetenlose Strate rêrig baie geniet. Dit is die boek wat die grootste venster oopgemaak het vir iemand soos ek, `n buitestaander, om te kan verstaan hoe `n polisieman se kop werk, hoe kollege was, die tipe mens wat van so `n avontuurlike en fisiese werk sou hou.”

“Jou boek het my laat lag, huil en soms stom geslaan. Dis die beste boek oor die SAP wat ek nog gelees het. Baie dankie vir die ervaring.”

“Gewetenlose Strate bring so baie herinneringe. Ek het dit terdeë geniet!”

“Mensig maar jy kan interessant skryf, en weet jy na al die jare maak dinge nou ook vir my sin. Ek kan nie glo hoe blindelings het ons die regering gevolg en hulle opdragte sonder vrae net uitgevoer het nie.”

“Gewetenlose Strate het my hoop gegee. Ek verstaan nou my man vir die eerste keer. Baie dankie!”

(2.5 MB)

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gewetenlose Strate – Die Apartheid Polisie – Afr eBook”