3 Hartebrekers Kom Tot ‘n Val – eBoek
R30.00
3 Liefdesverhale waar geswore oujongmanne halsoorkop verlief
Publisher: (Private)
ISBN B00WONOQSS
Description
1 – E-pos vir my ‘n Droom – Op ‘n kenmekaar site op die net hou Amanda Kruger en Milan Roux nogal baie van mekaar. In die regte lewe is hulle vyande, maar nie een weet dit dit die lekker geselsmaat van die Buzzz is nie. (E-pos my droom)
2 – Isa se Uitdaging – Isabel was in elk geval van plan om gewig te verloor. Dit het niks met Rudi, lank gelede se buurseun (man) wat nou skielik van die buitelan af terugkom te doen nie.
3 – Volpunte Vrou – Christiaan het ‘n tienpunt-plan waaraan sy toekomstige vrou moet voldoen. En helaas Jeanne Louise druip elkeen met lof. Maar die liefde laat hom nie voorskryf nie.
(1.5 MB)
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.