Verleidster – (Deel 1-3) – 3 eBoeke

$2.49

VERLEIDSTER is ‘n 3 deel kortverhaal reeks geskryf deur Marie-Berdine Steyn, wat die verhaal vertel van Santie Visser se ervaringe as eerstejaar student aan die Universiteit van die Vrystaat toe sy ‘n aantreklike mede student ontmoet.

Description


Die Verleidster kortverhaal reeks is speels, humoristies en spitsvondig oor jong liefde, modes en die wereld van ‘n ondkundige jong meisie op die drumpel van vrouwees.

Deel 1:
——-

Die eerste keer toe Santie Visser haar voete oor die drumpel van die Kovsie Kampus neersit en in “Adonis” se pragtige bruin oë vaskyk met spiere wat ou Leonidis van Sparta die josie in sou maak, toe weet sy nie net gaan die spoeg spat nie, maar hierdie kolgans gaan haar vere moet regskud om met die ander swane op kampus mee te ding.

Santie kom egter van ‘n klein plattelandse dorpie waar dinge nog maar konservatief is, en met haar linkervoet kolgans modesin betree sy die stad en verleiding uit totale onkunde. Sal Santie tog maar Tant Ragel se kontroversiële boek nadertrek om haar te help in haar pogings om “Adonis” vas te trek?

Deel 2:
——-

Santie en Matilda maak reg vir Sakkepak week. Maar oh weë, niks wil uitwerk vir die twee plaasjapies nie. Santie en Matilda verdwaal sommer al op dag een toe hul moet aanmeld by die Kallie Human. In die proses loop die twee hul moses teë op Vishuis se rooi tikkie….

Deel 3:
——-

Santie en Matilda beland in groot moelikheid to hul Vishuis se tikkie ‘onteer,’ en in die proses ‘n ontdekking maak wat hul albei laat snak na asem.

(1.7 MB)

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Verleidster – (Deel 1-3) – 3 eBoeke”