-
- Afrikaans eBoeke, FREE Stuff, Nie-fiksie & Letterkunde
- Die Goue Draad van Liefde – eBoek
- $0.00
- Die stories, buiten vir ‘Met ’n knippie sout’, wat in hierdie boek vertel word, is almal gebaseer op ware verhale uit my gemeenskap.
- Add to cart
-
- Afrikaans eBoeke, Nie-fiksie & Letterkunde
- Genevieve – eBoek
- $1.99
- GENEVIEVE is ‘n verhaal wat afspeel tydens en na die Tweede Wêreldoorlog en waar liefde, haat, wraak en die mens se vermoë om te vergeef, die lewe van hierdie vrou en die mense na aan haar vorm.
- Add to cart
-
- Afrikaans eBoeke, Nie-fiksie & Letterkunde
- Verleidster – (Deel 1-3) – 3 eBoeke
- $2.49
- VERLEIDSTER is 'n 3 deel kortverhaal reeks geskryf deur Marie-Berdine Steyn, wat die verhaal vertel van Santie Visser se ervaringe as eerstejaar student aan die Universiteit van die Vrystaat toe sy 'n aantreklike mede student ontmoet.
- Add to cart