Afrikaanse Skrywers Omnibus 5
$1.99
Hierdie is nie kortverhale nie. Dit is volledige verhale wat ongeveer 10 duisend plus woorde beslaan.
Publisher: Renza Publikasies
Description
Biesieslaagte se Lokstem – Rika du Plessis
Toe Karmen se oupa haar op sy sterfbed versoek om haar ouma op Biesieslaagte te gaan bystaan, vra hy ook sy moet die bliktrommeltjie in die solder opspoor… die trommeltjie wat ook onwelkomes na die Karoo plaas toe gaan lok…
Vergewe my Liefling – Zelda van der Mescht
Marnus droom al jare van sy lewensmaat en op `n goue sonskyn dag ontmoet hy haar vir `n kortstondige moment. Vele ontberings en ‘n nare ongeluk bring hulle uiteindelik weer bymekaar. Kan hy homself vergewe en die geluk wat na sy kant toe kom met albei hande aangryp?
Romeo en Juliet van Oos-Transvaal – Adele Reynders
Alexandra teken ware stories en liefdesverhale van Mpumalanga (die ou Oos-Transvaal) op vir haar nuwe boek. Min weet sy dat sy haar eie groot liefde gaan raakloop terwyl sy toevallig op deel word van anders se stukkie geskiedenis.
(1 MB)
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.