Afrikaanse Skrywers Omnibus 6
$1.99
Drie volledige mediumlengte liefdesverhale in een bundel saamgevat.
Publisher: Renza Publikasies
Description
Kat – Adriaan Pieterse
Dit is ‘n bitter klein katjie wat vir Arno Pienaar moet leer wat ware liefde is …
Vergewe en Vergeet – Rika du Plessis
Mandy stem teësinnig is om vir ‘n maand lank in haar identiese tweelingsuster Reza se plek te gaan werk. Reza wil saam met haar nuwe kêrel gaan vakansie hou in Mauritius en sy wil nie haar werk verloor nie. Maar as Mandy geweet het wat by die modehuis op haar wag, het sy dalk haar eie verlof op ‘n ander plek gaan deurbring.
Katryn, Kerneels en die Wolf – Vicky Evans
Katryn is permanent in ‘n tweestryd met haarself in die vorm van haar kat Kerneels. Sien hy ‘praat’ met haar. Wanneer die Wolf net soos in die Rooikappie-storie sy verskyning in haar lewe maak, is Kerneels daar met raad, wat Katryn kan help of in baie diep moeilikheid kan laat beland.
(1 MB)
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.