Die Swart Luiperd by Braam le Roux – 18 eBoeke

$4.00

Die Swart Leiperd is ‘n Suid-Afrikaanse reeks boeke van 1948 to 1963 met Leon Fouché, ‘n avonturier.

Author: Braam Le Roux
Publisher: Groenheide Boeke

Description

  Leon Fouché is die Swart Luiperd. Hy reis ver weg en soek avontuur op sy perd, Donker, met sy twee luiperde, Simson en Spikkels. Hy gebruik geen vuurwapens nie, net sy jagmes en boog en pyl. Sy vrou, Sonet, en sy seun, Bennie, vergesel hom later in die reeks.

DIE SWART LUIPERD-REEKS:
————————————
1. Gemaskerde Moordenaars
2. Die Mensvreters van Tsawo
3. Die Bloedboodskap
4. Kamerade van die Draak
5. Die Kruipende Dood
6. Die Galg in die Oerwoud
7. Die Eiland van die Blou Duiwels
8. Pyle van Vuur
9. Die Mense van die Meer
10. Rooi Maskers
11. Kloue van die Valk
12. Skedels in die Sand
13. Die Dood Kom Stil
14. Man Sonder Kop & Die Songod Praat
15. Pad van die Arend
16. Die Duiwel is ’n Vrou
17. Gees uit die Vuur
18. Waar die Dooies Leef

(8.2MB)

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Swart Luiperd by Braam le Roux – 18 eBoeke”