VERLEIDSTER is 'n 3 deel kortverhaal reeks geskryf deur Marie-Berdine Steyn, wat die verhaal vertel van Santie Visser se ervaringe as eerstejaar student aan die Universiteit van die Vrystaat toe sy 'n aantreklike mede student ontmoet.
Hierdie boek is nie jou gewone "troepie" boek nie maar 'n seldsame blik op die lewe in die Suid Afrikaanse Polisie Mag in die vyf jaar voor Mnr. Nelson Mandela vrygelaat is in Suid-Afrika.